Financial Statements 2019 2019-11-28T08:40:07+00:00

Financial Statements 2019

The Audited Annual Financial Statements of Nova PropGrow Group Holdings Limited and its Subsidiaries for the year ending 28 February 2019, will be made available during February 2020 when the Audited Annual Financial Statements have to be filed with the company’s annual return as required by the Companies and Intellectual Property Commission (“CIPC”).

Die Geouditeerde Jaarlikse Finansiële State van Nova PropGrow Group Holdings Limited en filiale vir die jaar geëindig 28 Feburarie 2019 sal beskikbaar gemaak word gedurende Februarie 2020 wanneer die maatskappy se Geouditeerde Jaarlikse Finansiële State tesame met die maatskappy se jaarlikse opgawe ingedien word soos vereis deur die Kommissie vir Maatskappye en Intellektuele Eiendom (“CIPC”).